
Western Pub & Grill net buite Klerksdorp bied op 25, 26 en 27 Maart 2022 die Bietjie Bos Fees aan. Hierdie fees het ten doel om :
1. Die gemeenskap van Klerksdorp en omgewing weer ‘n gevoel van normaliteit te laat ervaar na die lang Covid “tronkstraf”.
2. Ons kunstenaars wat finansieël baie hard getref is deur die pandemie, weer ‘n geleentheid en platform te bied om ‘n inkomste te verdien.
3. ‘n Geleentheid daar te stel wat ‘n finansiële inspuiting vir die dorp se besighede en gemeenskap kan bewerkstellig.
4. Om fondse in te samel om Western Pub & Grill se fasiliteite tot so mate uit te brei, dat meer soortgelyke funksies in die toekoms aangepak kan word.
5. ‘n Deel van die wins word ook geskenk aan Droogtehulp vir die Boere.
Kaartjies is beskikbaar by Bosveld Slaghuis, h/v Plataan en Buffeldoornlaan, Klerksdorp

of aanlyn by
Fees Program
Vrydag, 25 Maart 2022 –
Hekke open 15:00
Optredes deur:
- Meraldi geborg deur Braaitech
- Manie Jackson geborg deur Western Pub & Grill
- Nicholis Louw geborg deur Western Pub & Grill
- Juan Boucher geborg deur Flamwood Convenience Centre
Saterdag, 26 Maart 2022 –
Hekke open 08:30
Optredes deur:
- Gideon Hunter geborg deur Braaitech
- Mia geborg deur Braaitech
- Spoken Two geborg deur Western Pub & Grill
- Jay du Plessis geborg deur Badger Engineering
- Demi Lee Moore geborg deur NTT Nissan
- Irene-Louise van Wyk geborg deur Pat’s Scooter World
- Ruhan du Toit geborg deur Motorland Klerksdorp
- Die Campbells geborg deur IMMP
- Steve Hofmeyr geborg deur Klerksdorp BMW
- Burre Burger
Sondag, 27 Maart 2022 –
Hekke open 08:30
Optredes deur:
- Past Deon Maritz
- Chris Else geborg deur Provision Fuels
- Dewald Gouws geborg deur Klerksdorp BMW
- Jannie Moolman geborg deur Stewarts & Lloyds
- Matt Stern geborg deur Macsteel Express
- Ruhan du Toit geborg deur Motorland Klerksdorp
Contact Us
Elna 072 593 3639
Contact Us
Audrey 076 862 3291
Contact Us
Joanita 061 506 4260